Whats Happening/Wat Gebeur

5 Umgazi St, Menlo Park, 0081

Omgemense van Preoria (3)
Elke 1ste Maandag van die maand 18h00 - 22h00

Sluit Aan

Vryburgers Van Pretoria

Omgeemense Van Pretoria

'n Nie-politieke diens- en kultuur organisasie wat stoflike, sowel as die opvoedkundige, kulturele, geestelike en maatskaplike ontwikkeling van ons gemeenskap ten doel het. Die Vryburger Omgeemense het GEEN verbintenis of assosiasie met die Vryburgerbeweging, Vrymesselaars en die dorp Vryburg nie.

Turke (1)
Elke 3de Donderdag van die maand 18h00 - 23h00

-----------------

TURKE KLUB

Degrading Veserial

The Turke Klub was established in 1989 by ex-sportsmen, who resolved to sow back all the years of pleasure that participation in sporting activities had given them. Today we consist of a diverse group of businessmen and ex-sportsmen with the same passion and commitment and our main aim is raising support and awareness for disabled sport. We do this by participating in disabled sporting events as “able-bodied” guests, raising funds and simply spending time with the disabled sportsmen and women.

Rapportryers
Elke 2de Woensdag van die maand 18h00 - 23h00

Word 'n Lid

Rapportryers

Christelike Afrikaanse grondslag

Die Rapportryerbeweging streef daarna om: Die Afrikaanse taal, sedes en gewoontes soos geopenbaar in sy Christelike geloof, geskiedenis en tradisies te ontwikkel, uit te leef, te handhaaf en te bevorder met die jeug en gesonde gesinsbande as vertrekpunt. Patriotisme en ‘n lojale samehorigheidsgevoel in eie geledere en onder almal wat die Rapportryerbeweging se grondslag en doelstellings aanvaar, te bevorder.

Rapportryers van Suid-Afrika

Christelike Afrikaanse Grondslag

Die Rapportryerbeweging streef daarna om: Die Afrikaanse taal, sedes en gewoontes soos geopenbaar in sy Christelike geloof, geskiedenis en tradisies te ontwikkel, uit te leef, te handhaaf en te bevorder met die jeug en gesonde gesinsbande as vertrekpunt. Patriotisme en ‘n lojale samehorigheidsgevoel in eie geledere en onder almal wat die Rapportryerbeweging se grondslag en doelstellings aanvaar, te bevorder.

Die Beweging berus op ’n Christelik Afrikaanse grondslag.


Die Rapportryerbeweging streef daarna om: Die Afrikaanse taal, sedes en gewoontes soos geopenbaar in sy Christelike geloof, geskiedenis en tradisies te ontwikkel, uit te leef, te handhaaf en te bevorder met die jeug en gesonde gesinsbande as vertrekpunt. Patriotisme en ‘n lojale samehorigheidsgevoel in eie geledere en onder almal wat die Rapportryerbeweging se grondslag en doelstellings aanvaar, te bevorder.

Wynklub (1)
Elke 1ste Donderdag van die maand 17h30 - 23h00

------------------

Wynklub

Inligting

Sal binnekort opgegradeer word.

WAPEN EN AMMUNISIE (2)
Woensdae 18h00 - 21h00

Word Weekliks Bevestig

Wapen en Ammunisie Versamelaars

Inlingting

Sal binnekort opgedateer word.

HeartReach Jeauggroep (2)
Vrydae 18h00 - 23h30

------------------

Heartreach Kerk Jeuggroep

Inligting

Sal binnekort opgedateer word

Sanctuary of Light
Every Sunday 9h30 - 12h30

Please confirm times with Hazel 

+27 82 645 7700

ptasanctuary@gmail.com

Guiding you on your journey towards inner peace, spiritual growth and fostering deeper self-awareness